[There are no radio stations in the database]

Afrikaanse Radio-Aanbieder

Written by on January 25, 2022

CCFM is opsoek na Afrikaanse talent (Afrikaanse radio-aanbieder). Sluit by ons aan vir n oudisie op die 29ste Januarie vanaf 9uur tot en met 12uur. Jy hoef  niks voor te berei nie.
Sien jou daar – 146 Main Rd, Muizenberg.
As jy dit gaan bywoon, e-pos ons asseblief jou naam en van na [email protected]