Kruispad
Sondae om 09:30
Sondae om 09:30
Aangebied deur Ferdi Botha
Die Boodskap van vergifnis, liefde, aanvaarding en verlossing word in Afrikaans gebring. Bemoedigende boodskappe met pragtige musiek en 'n uitnodiging om die Here as Verlosser aan te neem. Die boodskap is verstaanbaar en word aangevul deur 'n geestelik, inspirerende storie. Nie 'n formele kerkdiens nie, maar wel 'n boodskap wat vir elkeen wat soek, rigting gee.